Ek dink almal wat my redelik goed ken weet dat ek ‘n obsessie het oor vet. My laaitie het net begin sinnetjies praat toe iemand hom vra wat hy eendag gaan word. Hy het so rukkie gedink en toe geantwoord “Net nie vet nie”!
Is seker oor my pa ietwat oorgewig is. Maar tog het ek nie ‘n probleem met vet mense nie, die wat ek ken is van die mense met wie ek die beste oor die weg kom.
Ek wil net nie self vet wees nie. Gelukkig het ek goeie gene en kan ek eet wat ek wil en sal ek soms vir dae nie juis op veel meer as Vanilla melk en Smarties leef nie.
Gister bring my ma dié dieët by die huis aan, ons het ‘n tyd terug daaroor gepraat en sy het dit toe by ‘n kollega gekry:
THIS DIET MUST BE FOLLOWED EXACTLY TO LOSE 4.5KG IN THREE DAYS:
FIRST DAY
BREAKFAST
Half a Grapefruit
1 slice dry toast
2 tablespoons Peanut Butter
Black Tea / Coffee
LUNCH
Half cup of Tuna (In brine)
No oil
1 slice dry toast
Black Tea / Coffee
DINNER
2 Slices of any cold meat
1 Cup string beans (green beans)
Half a cup Beetroot
1 Small apple
Half cup ice cream
SECOND DAY
BREAKFAST
Half a Banana
1 slice dry toast
1 Egg
Black Tea / Coffee
LUNCH
Half cup Cottage cheese
5 Tuc or Ritz Crackers
Black Tea / Coffee
DINNER
2 Vienna’s
Half cup Broccoli
¼ cup Carrots
Half a Banana
Half cup ice cream
THIRD DAY
BREAKFAST
1 Slice Chedder cheese
5 Tuc or Ritz Crackers
1 small Apple
Black Tea / Coffee
LUNCH
1 hard boiled Egg
1 slice dry toast
Black Tea / Coffee
DINNER
Half cup of Tuna
Half a cup Beetroot
Half cup Cauliflower
Half small Melon
Half cup ice cream
This diet works on a chemical breakdown and is proven.
DO NOT VARY OR SUBSTITUTE ANY OF THE ABOVE FOODS.
Salt and Pepper to be used and NO other seasonings.
This diet to be used for three days at a time.
In the three days you will lose 4.5KG.
After 3 days of dieting you can eat normally but remember DO NOT OVEREAT. DO NOT OVEREAT.
You lose up to 18.2KG in two months if you stick to it.
Toast – to be dry no butter or marg.
The string beans (Runner or Fresh) and beetroot can be frozen.
Tuna in brine is better than in veg Oil.
After four days of normal eating, start back on the three day diet.
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar ek sal dit wraggies nie maak nie! In ons huis is ek seker die een met die snaakste eetgewoontes en tog is ek die gesondste…
Ek drink nie water nie, ek eet nie juis vrugte nie en die groente bly meestal op my bord agter. Dankie tog ek het nie grootgeword in ‘n huis waar jy gedwing word om jou bord skoon te eet nie. En dan kan ek my so vervies vir my pa as hy hom so oorvreet, dat ek in elk geval minder eet as wat ek sou!
Daar was ‘n tyd dat my ma by die dokters geboer het en my pa sukkel geweldig. My laaitie is in die laaste tyd baie gesond en was baie lanklaas by ‘n dokter. Ek was laasjaar Februarie laas by ‘n dokter en dit was oor my senuwees die gees gegee het.
Dalk som hierdie dit op: “I used to eat a lot of natural foods until I learned that most people die of natural causes” en ook: “Never take life seriously. Nobody gets out alive anyway” en “Health is merely the slowest possible rate at which one can die” en ”Health nuts are going to feel stupid someday, lying in hospitals dying of nothing”!














































