Argiewe

All posts for the month February, 2009

Smiles from the Bible

Published February 27, 2009 by Xanika

Q. What kind of man was Boaz before he married Ruth?
A. Ruthless.

Q. What do they call pastors in Germany ?
A. German Shepherds.


Q. Who was the greatest financier in the Bible?
A. Noah He was floating his stock while everyone else was in liquidation.


Q. Who was the greatest female financier in the Bible?
A. Pharaoh’s daughter. She went down to the bank of the Nile and drew out a
Little prophet.


Q. What kind of motor vehicles are in the Bible?
A. Jehovah drove Adam and Eve out of the Garden in a Fury. David’s Triumph
Was heard throughout the land. Also, probably a Honda, because the apostles
Were all in one Accord.

Q.. Who was the greatest comedian in the Bible?
A. Samson. He brought the house down.

Q. What excuse did Adam give to his children as to why he no longer lived in in Eden ?
A. Your mother ate us out of house and home.

Q. Which servant of God was the most flagrant lawbreaker in the Bible?
A. Moses.. He broke all 10 commandments at once.


Q. Which area of Palestine was especially wealthy?
A. The area around Jor dan . The banks were always overflowing.

Q. Who is the greatest babysitter mentioned in the Bible?
A. David He rocked Goliath to a very deep sleep.


Q. Which Bible character had no parents?
A. Joshua, son of Nun.


Q. Why didn’t they play cards on the Ark ?
A. Because Noah was standing on the deck. ( Groan.)

PS… Did you know it’s a sin for a woman to make coffee?
Yup, it’s in the Bible. It says . . ‘He-brews’

KEEP SMILING!!!! GOD LOVES YOU BUNCHES AND BUNCHES!!!!
Friends are God’s way of taking care of us.


…Faith, Hope & Love — but the greatest of these is LOVE.

How to properly place new employees

Published February 27, 2009 by Xanika

1. Put 400 bricks in a closed room.

2. Put your new employees in the room and close the door.

3. Leave them alone and come back after 6 hours.

4. Then analyze the situation:

a. If they are counting the bricks, put them in the Accounting Department.

b. If they are recounting them, put them in Auditing.

c. If they have messed up the whole place with the bricks, put them in Engineering.

d. If they are arranging the bricks in some strange order, put them in Planning.

e. If they are throwing the bricks at each other, put them in Operations.

f. If they are sleeping, put them in Security.

g. If they have broken the bricks into pieces, put them in Information Technology.

h. If they are sitting idle, put them in Human Resources.

i. If they say they have tried different combinations, they are looking for more, yet not a brick has been moved, put them in Sales.

j. If they have already left for the day, put them in Marketing.

k. If they are staring out of the window, put them in Strategic Planning.

l. If they are talking to each other, and not a single brick has been moved, congratulate them and put them in Top Management ………

Finally, if they have surrounded themselves with bricks in such a way that they can neither be seen nor heard from, put them in Government.

Gebed vir besige mense

Published February 25, 2009 by Xanika

Here, ons het ‘n moeë generasie geword!
Ons is moeg gewerk, moeg vir probleme,
Moeg vir mense. Ons het veral moeg geword
Om alles altyd reg te doen.
Om aanvaarbaar te wees, móét ons
Suksesvol, begaafd en finansieel sterk wees
Met duidelike doelwitte.
Verder moet ons goeie ouers, lojale vriende,
Toegewyde familiemense
En betrokke gemeenskapwerkers wees
Sjoe, dis ‘n oorvol mondvol!
Vandag wil ek sommer net by U kom rus
En vra dat U my die regte prioriteite sal wys.
Sal U my help onderskei tussen die dinge
Wat regtig saak maak en die
Dinge wat die wêreld ons probeer voorskryf?
Ja, help my om te weet wat vir U belangrik is.
Maak huis skoon met my, Here.
Verwyder die selfopgelegde eise
In my oorvol lewe
En leer my om sommer net U kind te wees.

In U naam vra ek dit,

Amen

Ek het gedink…

Published February 20, 2009 by Xanika

Ek het gedink hierdie week gaan ek weer begin lappoppe maak en al my werk op datum kry en baie blog…

Maar wat ‘n grap, dis sowaar al weer Vrydag en van al my voornemens het nie veel gekom nie.

Die baas het ek Maandag laas gesien en hy het nou net gebel om te sê hulle sal so oor ‘n uur en ‘n half eers terug wees, maar hier was genoeg om my mee besig te hou, soveel so dat ek nie my werk op datum gekry het en met my tone kan sit en speel nie!

Die lappoppe lê ook nog net so, ek het darem met een se klere begin, maar die poppe self is nog nie eens uitgesny nie en ek sukkel om vir vier bestellings die regte materiaal te kry.

Oor die baie blog sê ek liewer niks!

Ek het wel hierdie week my laaitie ingeskryf vir ‘n foto kompetisie en almal wat nog nie gestem het nie, haas jou nou na Image Perfect en stem vir Andries Brits in die Male 6-9 Years afdeling asseblief!

Is nog net 38 slapies voor ons see toe gaan. Ons is almal ewe opgewonde en kan nie meer wag nie. Sal net nog ‘n werk of twee moet kry om sakgeld bymekaar te maak, ons het darem al geld vir verblyf en brandstof, maar wat nou van die res?

Maar wat, dit sal  ook regkom. Dalk moet ek ‘n hartroerende plakkaat skryf en by die verkeerslig gaan staan…

Tata Kiara

Published February 17, 2009 by Xanika

Ons het toe maar besluit om Kiara weg te gee en het ‘n paar mense van haar vertel. Sondagaand by die kerk het iemand my kom vra of ons nog die hond het en gereël om gisteraand na die hond te kom kyk.

Gisteraand kom die oom toe daar aan saam met iemand anders. Iemand wat ek gelukkig baie goed ken en weet hy is baie lief vir honde en dat hy mooi na Kiara sal kyk. Sy is toe saam met hulle daar weg en vanoggend het die ou se sussie kom sê dit gaan goed met haar, sy is net baie besig!

Ek voel so jammer vir my laaitie. Hulle het nou maar net nie oor die weg gekom nie en die feit dat hy nie wou luister nie, het baie daartoe bygedra. Ons sal weer vir hom ‘n hond kry, maar eers na ons see toe was en hy besef hy moet luister wat hy mag en nie mag doen by en met die hond nie. En die keer sal ons liewer ‘n kleiner tipe hond kry, een wat by hom kan slaap en in die huis kan bly.

Kiara, ons mis jou en soos ek nou hier sit en tik loop die trane oor my wange… Maar my kind kom eerste en ek glo jy sal baie gelukkig wees by jou nuwe huis.

100_1876100_1877100_1881100_1886100_1887100_1890100_1895

Valentynsdag 2009

Published February 16, 2009 by Xanika

Saterdagaand was ek en my laaitie en my ma na die buurdorp vir ‘n Valentydsdans en modevertoning. Louis Fivaz was die seremoniemeester en die rede waarom ons gegaan het. Dis wonderlik om te sien hoe mooi groen dit nou oral om ons is.

mooi groen

Die saal het baie mooi gelyk:

Louis op die verhoog

Louis en Salomé

Ek was klaarblyklik die enigste “Louis aanhanger” daar, daar was maar min mense wat hom geken het (net ou skoolvriende en so paar mense wat hom onthou van toe hy daar gebly het) en was dit so lekker, want ek kon met hom gesels sonder dat daar ander was wat meegeding het vir sy aandag!

Louis en my laaitie

Ek, Louis en my laaitie

Baie reën

Published February 12, 2009 by Xanika

Vanoggend hoor ek ons was wel gewaarsku dat hier ‘n wolkbreuk gaan wees, maar nie een van ons het dit oor die radio gehoor nie…

Buite die agterdeurWasgoeddraadDeur die laaitie se kamervensterVoor die huisAgter die huisAs jy honger is...Reënmeter loop amper oorIn die hoofstraatIn die "onderdorp"By die klein keerwalAan die onderkant van die hoofstraatBome het omgeval

Ek het my laaitie 16:00 by die Voortrekkers gaan haal en ons was net by die huis toe dit begin reën – sonder enige werklike waarskuwing! Dit was warm genoeg vir die kinders om waterspeletjies by die Voortrekkers te gespeel het.

Gelukkig dat ek vergeet het ek wou vir hom gaan tekkies koop na ek hom gaan haal het, anders was ons in dit!

Die water is blykbaar deur ‘n hele paar huise in die dorp, ook deur my vriendin-hulle se huis. Ek was maar skrikkerig om deur die water oor die pad te ry, het eers gery toe ek sien die ander karre ry daardeur!

Dit het van 16:20 tot 17:20 sowat 80 mm gereën en teen vanoggend was dit 130 mm. Op die oomblik reën dit nie, maar daar is nie juis ‘n teken van die son nie en dit is koud.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 28 other followers