Xanika se Blog

Julie 6, 2009

Nala die brawe

Filed under: Uncategorized — by Xanika @ 9:23 vm

Die naweek het ek en die laaitie weer na die baas se honde gekyk. Saterdagoggend was Nala bang vir Themba, maar Saterdagmiddag het sy baie meer moed gehad en wou sy met hom speel. Ons was maar bietjie skrikkerig, maar Themba was heel versigtig en toe ons wou ry, het hy probeer keer dat ons nie by die deur kan kom nie!

P040709_16.24

P040709_16.25

No Comments Yet »

Nog geen kommentaar nie.

RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

Lewer kommentaar

Aangedryf deur WordPress.com