Ek het voorheen vertel hoe van Nala se pienk hondjie, hier is nou foto’s van die twee:

![P060709_16.50[01] P060709_16.50[01]](http://tekkies.files.wordpress.com/2009/07/p060709_16-5001.jpg?w=300&h=225)
Ons plaaslike Pet Shop het ‘n vakansieprogram waar die kinders meer oor sekere troeteldiere kan leer en het my laaitie vir haar ‘n speelding gemaak toe hulle oor honde geleer het:
![P060709_16.50[03] P060709_16.50[03]](http://tekkies.files.wordpress.com/2009/07/p060709_16-5003.jpg?w=300&h=225)
Sy is baie lief vir haar “huisie” en gaan klim self in wanneer sy moeg is. Sy slaap ook byna elke nag deur, dit werk beslis om met jou hond te speel net voor slaaptyd!
![P060709_16.57[02] P060709_16.57[02]](http://tekkies.files.wordpress.com/2009/07/p060709_16-5702.jpg?w=300&h=225)
Sy is pragtig verby!
Comment deur Paula — Julie 10, 2009 @ 3:31 nm |
Dankie, en dan is sy nog oulik ook!
Comment deur Xanika — Julie 10, 2009 @ 4:55 nm |
Te pragtig albei lyk na speelhondtjies
Xanika hoe vorder jou Steve projek??
Comment deur parkes1 — Julie 14, 2009 @ 9:38 vm |
Dankie! Het vir jou ‘n e-pos gestuur.
Comment deur Xanika — Julie 14, 2009 @ 9:56 vm |
Hallo Xanika. Nala lyk beslis soos ‘n speelgoedhondjie, veral in die eerste foto – te dierbaar!
Comment deur Ninette — Julie 15, 2009 @ 9:37 nm |