Xanika se Blog

November 2, 2009

Ma se slimkind

Filed under: My laaitie — by Xanika @ 8:13 vm

Ek is so trots op my laaitie, dit was Vrydag die kindertuin se afsluiting en ek was verstom om te hoor hy is onder die top 5 in graad 2. Ek het aan die een kant nogal so iets verwag, maar dit was ‘n lekker verrassing!

Ons het soveel om voor dankbaar te wees.

P301009_11.37

P301009_11.37[01]

Graad 2.Sertifikaat

8 Kommentaar »

  1. Baie Geluk!!

    Comment deur parkes1 — November 2, 2009 @ 12:17 nm |Reply

  2. Ma se groot seun…. ek het al gese, maar se maar weer, baie geluk – voorwaar ‘n knaap om op trots te wees… veral as ek aan die “omstandighede” dink…. :)

    Comment deur renchia — November 2, 2009 @ 1:35 nm |Reply

  3. Geluk , Xanika, jy kan met reg trots wees op hom.

    Comment deur Ninette — November 2, 2009 @ 2:10 nm |Reply

  4. Baie geluk! Jy mag maar trots wees!!

    Comment deur Hansie — November 3, 2009 @ 2:32 vm |Reply

    • Baie dankie, Hansie, en baie welkom hier op my blog.

      Comment deur Xanika — November 3, 2009 @ 7:52 vm |Reply


RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

Lewer kommentaar

Aangedryf deur WordPress.com