Hi
Ons server by die werk het opgepak in Desember. Ek het al my e-mails verloor. Weet nie of jy toe iets terug laat weet het nie. Server is al lankal reg maar daar was probleme met die internet en so kon ek vandag weer vir die eerste keer kyk wat gaan in almal se lewe aan. Baie geluk met die verlowing. Ek hoop jul is baie gelukkig.
Ag nee, dit moes ‘n aaklige ondervinding gewees het! My ouers het gesê jy moet maar ‘n aanbod maak, hulle weet nie regtig nie. Dankie vir die gelukwense, ek het nie geweet mens kan so gelukkig wees nie…
Ek hoop ook so!!!!!