Spesiaal vir my beste vriendin… Published Augustus 20, 2010 by Xanika Beste Renchia Ek weet dis seker nou al langer as ‘n jaar vandat jy gevra het vir ‘n groot wit pop, maar sy is uiteindelik klaar: Ek hoop jy hou daarvan! Met baie liefde