Spesiaal vir my beste vriendin… Published Augustus 20, 2010 by Xanika Beste Renchia Ek weet dis seker nou al langer as ‘n jaar vandat jy gevra het vir ‘n groot wit pop, maar sy is uiteindelik klaar: Ek hoop jy hou daarvan! Met baie liefde Like this:LikeBe the first to like this post.
Sy is soooooo mooi, maar nou het ek nie eers geld om haar te betaal nie….!!!
Ag nee, moet jou asseblief nie daaroor bekommer nie!!
So ‘n mooi pop! Sy is AMPER so mooi soos jy seker op jou troudag was!!
Baie dankie Madele!