Die oorlogsmuseum

Published December 3, 2010 by Xanika

Verlede naweek het ek en my liefie en die laaitie vir Renchia gaan kuier – baie dankie vir alles vriendin, dit was baie lekker!

Saterdag het ons ‘n draai by die oorlogsmuseum gemaak, kon net ongelukkig nie alles sien nie aangesien hulle besig was om CCTV kameras te installeer as gevolg van diefstal. Hoekom kan mense nie net goed uitlos wat nie aan hulle behoort nie?

This slideshow requires JavaScript.

3 comments on “Die oorlogsmuseum

  • As jy nou ‘n lekker klip in jou hand gehad het en hom hard genoeg gegooi het, het jy my werk raakgegooi! Ek werk net om die hoek van die oorlogsmuseum. Ek en my ex-baas gaan drink nou nog af en toe ‘n koffie saam en het altyd by hulle koffiewinkel die lekkerste koffie gedrink, maar toe begin hulle ons ingangsfooie te vra om te gaan koffie drink en moes ek en hy maar ‘n ander stil plekkie in hierdie malhuis gaan soek…
    Lekker naweek vir jou, liefie en laaitie!

    • So naby en tog so ver! Die omgewing om die museum en dieretuin is vir my baie mooi, dink dis ‘n lekker plek om te werk as mens dan nou in die stad bly… Ja nee, om te moet betaal om te kan gaan koffie drink is bietjie erg. Hoop jy het ‘n lekker naweek gehad, dankie.

  • Leave a Reply

    Fill in your details below or click an icon to log in:

    WordPress.com Logo

    You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

    Twitter picture

    You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

    Facebook photo

    You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

    Connecting to %s

    Follow

    Get every new post delivered to your Inbox.

    Join 28 other followers