Die Twincessies – 22 dae oud Published September 8, 2011 by Xanika Ons twee prinsessies word groot, Bekkie dra nou al Newborn klere en weeg 2.85 kg en Lala weeg 2.5 kg en ek het gister ‘n sak vol Tiny Baby babygrows uitgehaal wat nie meer vir haar pas nie!