Ons twee prinsessies word groot, Bekkie dra nou al Newborn klere en weeg 2.85 kg en Lala weeg 2.5 kg en ek het gister ‘n sak vol Tiny Baby babygrows uitgehaal wat nie meer vir haar pas nie!
Die Twincessies – 22 dae oud
The URI to TrackBack this entry is: http://tekkies.wordpress.com/2011/09/08/die-twincessies-22-dae-oud/trackback/




Ag jissie te oulik
Dankie Parkes.