Hi, Ek is opsoek na iemand wat vir my dogtertjie ‘n lappop kan maak. Kan jy asb vir my meer voorbeelde stuur van wat jy al gedoen het. Die link op die website werk nie. Baie dankie! Groete, Hannelie Swanepoel Reply ↓
Goeiemore Hannelie Ek sal vir jou ‘n e-pos stuur, maar jy kan solank hier loer: http://tekkies.wordpress.com/my-lappoppe/ Reply ↓
Laat weet my asb of dit moontlik is die pop se patroon by jou te koop.
Ons kan seker so iets uitwerk, maar ek het nie eens ‘n idee wat om daarvoor te vra nie…
Hi,
Ek is opsoek na iemand wat vir my dogtertjie ‘n lappop kan maak. Kan jy asb vir my meer voorbeelde stuur van wat jy al gedoen het. Die link op die website werk nie.
Baie dankie!
Groete,
Hannelie Swanepoel
Goeiemore Hannelie
Ek sal vir jou ‘n e-pos stuur, maar jy kan solank hier loer: http://tekkies.wordpress.com/my-lappoppe/