Xanika se Blog

September 20, 2007

Ter inligting

by Xanika @ 7:12 vm

Soos sommige van jul al weet, het ek net internet by die werk (enigste byvoordeel!). En ek en my selfoon verstaan mekaar nie aldag nie. So, hoop jul het baie geduld met my as ek nie dadelik comments laat deurgaan nie of nie elke dag iets nuuts opsit nie! En ja, voorstelle vir waaroor om te praat, sal baie waardeer word. Of as jul iets wil weet…

1 Kommentaar »

  1. xanika, ek het jou komentaar oor die ou wat vanaf Bultfontein by julle lugskou geland het gelees. Ek is jammer dat die dag toe nie so n sukses was nie. Ja dit is so dat n vliegtuig wat n Continental engine het maar n bietjie spook om weer aan die gang te kom as die engine nog warm is. Ek wil jou graag uitnooi na ons “fly Inn” wat ons jaarliks op Bultfontein hou. Ons ontvang tot 100 vliegtuie op die dag , die weer kan n mens ook partykeer n bietjie flous. Die datum is nog nie vasgestel nie , lees die SA Flyer om die datum wat daarin gepubliseer word, te kry.

    Comment deur Nico Buys — Augustus 6, 2008 @ 9:35 nm |Reply


RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

Lewer kommentaar

Aangedryf deur WordPress.com