Die twincessies – 39 maande

24 Jan

October.201418

Bekkie speel terwyl Lala wasgoed opvou!

Bekkie speel terwyl Lala wasgoed opvou!

20

Bak en brou - Lenteblomme

Bak en brou – Lenteblomme

Kyk hoe mooi het Lala die wasgoed opgevou!

Kyk hoe mooi het Lala die wasgoed opgevou!

22

Pappa en die meisies

Pappa en sy meisies

23

Bekkie en Lala se eerste skoolfoto's

Bekkie en Lala se eerste skoolfoto’s

Die Winnie die Poeh klas - 2014

Die Winnie die Poeh klas – 2014

30

Die meisies slaap lekker

Die meisies slaap lekker

31

Ten spyte van mamma se teenkanting, het pappa tog na die Halloween partytjie gegaan...

Ten spyte van mamma se teenkanting, het pappa tog na die Halloween partytjie gegaan…

november2014calendar3

Bekkie & Lala pluk ertjies

Bekkie & Lala pluk ertjies

4

Lala en Bekkie

Lala en Bekkie

5

My bruinoogseunskind oppad na sy eerste sokkie - aangetrek as 'n romeinse soldaat, want dis deel van volgende jaar se onwettige ontgroening

My bruinoogseunskind oppad na sy eerste sokkie – aangetrek as ‘n romeinse soldaat, want dis deel van volgende jaar se onwettige ontgroening

8

Ouboet het sy sussies gewys hoe maak mens 'n vulkaan

Ouboet het sy sussies gewys hoe maak mens ‘n vulkaan

Kyk hoe het Lala aan die slaap geraak!

Kyk hoe het Lala aan die slaap geraak!

10052013.0

Klein Arabiertjies!

Klein Arabiertjies!

13

Bekkie & Lala

Bekkie & Lala

16

Lala se hare kort 'n sny - en Bekkie het haar eie gesny!

Lala se hare kort ‘n sny – en Bekkie het haar eie gesny!

Pret in die parkie

Pret in die parkie

17052013.0

Die meisies het vir Sonja & Tjokker gaan kyk

Die meisies het vir Sonja & Tjokker gaan kyk

Advertisements

Wat is jou kommentaar?

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: