Archive | My laaitie RSS feed for this section

Die twincessies – 41 maande

5 Feb

December.2014

images (4)25

Bekkie en Lala maak presente oop

Bekkie en Lala maak presente oop

Lala met haar nuwe fiets

Lala met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

26

Die Wilgerivier

Die Wilgerivier

Pret op die glyplank

Pret op die glyplank

28

Nog pret op die glyplank

Nog pret op die glyplank

30

Pa en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

My liefie en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

IMG-20141231-WA000

images (4)

download4

Nog swembadpret

Nog swembadpret

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een 'n vissie en die ander een 'n klip!)

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een ‘n vissie en die ander een ‘n klip!)

5

Bekkie ry trekker

Bekkie ry trekker

6

Ons het weer gaan swem

Ons het weer gaan swem

10052013.0

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

12

Ouboet en die meisies swem lekker

Ouboet en die meisies swem lekker

14052013.0

Vandag begin die skool

Vandag begin die skool

15052013.0

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

17052013.0

 

Pret in die speelpark

Pret in die speelpark

Die twincessies – 37 maande

17 Sep

August.2014

20

Kyk hoe lekker slaap die meisies

Kyk hoe lekker slaap die meisies

Themba (my werkgewer se hond)

Themba (my werkgewer se hond)

21

Ons liefste ouma is nou by Jesus

Bekkie en Lala drink melkskommels

Bekkie en Lala drink melkskommels

22

Lala en Bekkie spog met hul nuwe klere

Lala en Bekkie spog met hul nuwe klere

Lala & Bekkie

Lala & Bekkie

september2014calendar1

Bekkie & Lala swaai

Bekkie & Lala swaai

4

Lala en Bekkie eet pasta saam met pappa

Lala en Bekkie eet pasta saam met pappa

8

Diego klim op die stoel en dan gaan lê hy op die tafel!

Diego klim op die stoel en dan gaan lê hy op die tafel!

10052013.0

Kyk die apies!

Kyk die apies!

13

Ek het 'n slag 'n nuwe haarstyl

Ek het ‘n slag ‘n nuwe haarstyl

Pret op die glyplank

Pret op die glyplank

Die kids het bietjie in 'n parkie gaan speel

Die kids het bietjie in ‘n parkie gaan speel

Mamma se mooistes

Mamma se mooistes

Die twincessies – 36 maande

28 Aug

July.201418

Lollie, Lala, Sus & Bekkie

Lollie, Lala, Sus & Bekkie

19

Ons vier ouboet se verjaardag

Ons vier ouboet se verjaardag

20

Bekkie & Lala

Bekkie & Lala

21

Die mooiste blommetjies

Die mooiste blommetjies

22

Ek en die meisies het bietjie geslaap

Ek en die meisies het bietjie geslaap

23

Die meisies speel op die swaaie

Die meisies speel op die swaaie

27

Kyk hoe koud is dit!

Kyk hoe koud is dit!

29

Lala en Bekkie slaap

Lala en Bekkie slaap

30

Die bobbejaantjies klim boom

Die bobbejaantjies klim boom

August 20141

Pappa en Lala slaap

Pappa en Lala slaap

3

Bekkie, Diego & Lala

Bekkie, Diego & Lala

6

Bekkie & Lala wil swaai

Bekkie & Lala wil swaai

Lala & Bekkie speel in die sand

Lala & Bekkie speel in die sand

7

Op pad na droomland

Op pad na droomland

13

Bekkie tussen die ganse

Bekkie tussen die ganse

14052013.0

Lala en Bekkie help koek bak

Lala en Bekkie help koek bak

15052013.0

Lala en Bekkie in die boom

Lala en Bekkie in die boom

16

Die meisies maak presente oop

Die meisies maak presente oop

Ek het vir die meisies pophuise gemaak vir hul verjaardag

Ek het vir die meisies pophuise gemaak vir hul verjaardag

Lala se pophuis

Lala se pophuis

Bekkie se pophuis

Bekkie se pophuis

Die meisies en hul maatjie

Die meisies en hul maatjie

Mamma se Lala

Mamma se Lala

Mamma se Bekkie

Mamma se Bekkie

17052013.0

Mamma se meisies is 3 jaar oud!

Mamma se meisies is 3 jaar oud!

17082014.Lala

Lala

17082014.Bekkie

Bekkie

Die twincessies – 35 maande

27 Aug

June.2014-1

20

Bekkie shop sommer self!

Bekkie shop sommer self!

22

Ons was weer by die rivier

Ons was weer by die rivier

Die bobbejaantjies het 'n lekker boom gekry

Die bobbejaantjies het ‘n lekker boom gekry

24

Reg vir skool

Reg vir skool

Op pad skool toe

Op pad skool toe

25

Pret met verf

Pret met verf

En skeerroom!

En skeerroom!

28

Bekkie ry met 'n besem!

Bekkie ry met ‘n besem!

29

Ouboet het vir hom 'n huis gebou

Ouboet het vir hom ‘n huis gebou

30

Ouboet en die meisies

Ouboet en die meisies

Julie 2014

1

Bekkie het vir haar 'n nuwe huis gaan soek...

Bekkie het vir haar ‘n nuwe huis gaan soek…

2

Ek gaan werk

Ek gaan werk

Pappa eet saam met Lala by die tafel

Pappa eet saam met Lala by die tafel

5

Pappa het gaan visvang

Pappa het gaan visvang

8

Dis koud buite

Dis koud buite

Ek het vir die meisies 'n kas reggemaak vir hul speelgoed

Ek het vir die meisies ‘n kas reggemaak vir hul speelgoed

11052013.0

My oupa het nog hierdie hoektafeltjie gemaak

My oupa het nog hierdie hoektafeltjie gemaak

12

Lala en Bekkie se hare is gesny

Lala en Bekkie se hare is gesny

13

Witkappies!

Witkappies!

Dis lekker om te swaai

Dis lekker om te swaai

17052013.0

My bruinoogseunskind is nou 'n tiener!

My bruinoogseunskind is nou ‘n tiener!

Die twincessies – 34 maande

25 Aug

May.201418

Bekkie in the box!

Bekkie in the box!

20

Scampie kruip weg...

Scampie kruip weg…

21

Lala en Bekkie maak skoon

Lala en Bekkie maak skoon

23

Kyk al die wortels wat uit ons tuin kom

Kyk al die wortels wat uit ons tuin kom

30

Ek het amper nog al my bruinoogseunskind se kleuterskool prentjies!

Ek het amper nog al my bruinoogseunskind se kleuterskool prentjies!

31

Ons neem afskeid van die plot

Ons neem afskeid van die plot

June 20141

Lala en Bekkie by die rivier

Lala en Bekkie by die rivier

Ek en die meisies

Ek en die meisies

5

Die meisies shop!

Die meisies shop!

Die meisies het nuwe maats gemaak

Die meisies het nuwe maats gemaak

10052013.0

Lala en Bekkie gaan vir die eerste keer skool toe

Lala en Bekkie gaan vir die eerste keer skool toe

Lala se eerste skoolprentjie

Lala se eerste skoolprentjie

Bekkie se eerste skoolprentjie

Bekkie se eerste skoolprentjie

12

Bekkie en Lala vat 'n middagslapie

Bekkie en Lala vat ‘n middagslapie

Bekkie en haar nuwe maatjie

Bekkie en haar nuwe maatjie

Ons huis is amper klaar

Ons huis is amper klaar

13

Ouboet, Scampie en Lala

Ouboet, Scampie en Lala

Pret met 'n sprinkaan!

Pret met ‘n sprinkaan!

14052013.0

Die meisies se nuwe bed

Die meisies se nuwe bed

17052013.0

Lala en Bekkie na skool

Lala en Bekkie na skool

Die twincessies – 33 maande

19 Aug

April.201418

 

Bekkie en Lala dra hout aan om vleis te braai!

Bekkie en Lala dra hout aan om vleis te braai!

19

Vandag is my ouers se huweliksherdending

Vandag is my ouers se huweliksherdending

Lala swaai self

Lala swaai self

21

Die meisies dans saam met pappa

Die meisies dans saam met pappa

Diego en sy oubaas

Diego en sy oubaas

23

Diego slaap in die wasgoedmandjie

Diego slaap in die wasgoedmandjie

Lala en Bekkie slaap op die sitkamerbank

Lala en Bekkie slaap op die sitkamerbank

24

Mamma se hartediefies

Mamma se hartediefies

Die foto lyk nou maar een maal vir my soos 'n "Police file" foto!

Die foto lyk nou maar een maal vir my soos ‘n “Police file” foto!

25

Bekkie slaap te lekker op ouma se skoot

Bekkie slaap te lekker op ouma se skoot

26

Ouboet en Scampie

Ouboet en Scampie

Ouboet en die meisies spring bietjie trampoline saam met Rikus

Ouboet en die meisies spring bietjie trampoline saam met Rikus

29

29042014

may2014calendar1

Ons skiet

Ons skiet

6

Ons gaan in 'n nuwe huis bly

Ons gaan in ‘n nuwe huis bly

Bekkie & Lala het klere present gekry

Bekkie & Lala het klere present gekry

Bokse is lekker speelgoed!

Bokse is lekker speelgoed!

Die twincessies – 31 maande

11 Aug

February.201418

'n Teddiebeeruitstalling!

‘n Teddiebeeruitstalling!

19

Bekkie en Lala het lekker by Knoppie gekuier

Bekkie en Lala het lekker by Knoppie gekuier

20

Pret in die water

Pret in die water

Ons het lekker geswem

Ons het lekker geswem

Lala spring sommer self in!

Lala spring sommer self in!

Ek het die mooiste kiddies!

Ek het die mooiste kiddies!

21

Bekkie en Lala is mal oor Themba

Bekkie en Lala is mal oor Themba

Terug by die huis!

Terug by die huis!

22

Superwoman!

Superwoman!

24

Die meisies het bietjie gaan karretjies ry

Die meisies het bietjie gaan karretjies ry

Bekkie en Lala se eerste M&B ondervinding

Bekkie en Lala se eerste M&B ondervinding

25

Pappa het 'n motorfiets gekry

Pappa het ‘n motorfiets gekry

Pappa lê bietjie by Lala en Bekkie voor slaaptyd

Pappa lê bietjie by Lala en Bekkie voor slaaptyd

26

Pret by Orange Grove

Pret by Orange Grove

march2014calendar4

Lala en Bekkie bly maar die mooiste blommetjies

Lala en Bekkie bly maar die mooiste blommetjies

6

'n Baie skaars foto!

‘n Baie skaars foto!

7

Lala & Bekkie slaap baie lekker

Lala & Bekkie slaap baie lekker

Pote, Sunshine, Lissie en ou haan

Pote, Sunshine, Lissie en ou haan

Gekleurde macaroni!

Gekleurde macaroni!

8

Eers het Lala pappa gehelp met die motorfiets en toe het hulle bietjie gery

Eers het Lala pappa gehelp met die motorfiets en toe het hulle bietjie gery

Lekker laf!

Lekker laf!

12

Tyd vir pret en plesier

Tyd vir pret en plesier

12032014.215052013.0

Glimlag vir die kamera!

Glimlag vir die kamera!

Ons sien jou!

Ons sien jou!

17052013.0

Kyk die baie "ponies"!

Kyk die baie “ponies”!

Modelletjies!

Modelletjies!

%d bloggers like this: