Tag Archives: blommetjies

Die twincessies – 36 maande

28 Aug

July.201418

Lollie, Lala, Sus & Bekkie

Lollie, Lala, Sus & Bekkie

19

Ons vier ouboet se verjaardag

Ons vier ouboet se verjaardag

20

Bekkie & Lala

Bekkie & Lala

21

Die mooiste blommetjies

Die mooiste blommetjies

22

Ek en die meisies het bietjie geslaap

Ek en die meisies het bietjie geslaap

23

Die meisies speel op die swaaie

Die meisies speel op die swaaie

27

Kyk hoe koud is dit!

Kyk hoe koud is dit!

29

Lala en Bekkie slaap

Lala en Bekkie slaap

30

Die bobbejaantjies klim boom

Die bobbejaantjies klim boom

August 20141

Pappa en Lala slaap

Pappa en Lala slaap

3

Bekkie, Diego & Lala

Bekkie, Diego & Lala

6

Bekkie & Lala wil swaai

Bekkie & Lala wil swaai

Lala & Bekkie speel in die sand

Lala & Bekkie speel in die sand

7

Op pad na droomland

Op pad na droomland

13

Bekkie tussen die ganse

Bekkie tussen die ganse

14052013.0

Lala en Bekkie help koek bak

Lala en Bekkie help koek bak

15052013.0

Lala en Bekkie in die boom

Lala en Bekkie in die boom

16

Die meisies maak presente oop

Die meisies maak presente oop

Ek het vir die meisies pophuise gemaak vir hul verjaardag

Ek het vir die meisies pophuise gemaak vir hul verjaardag

Lala se pophuis

Lala se pophuis

Bekkie se pophuis

Bekkie se pophuis

Die meisies en hul maatjie

Die meisies en hul maatjie

Mamma se Lala

Mamma se Lala

Mamma se Bekkie

Mamma se Bekkie

17052013.0

Mamma se meisies is 3 jaar oud!

Mamma se meisies is 3 jaar oud!

17082014.Lala

Lala

17082014.Bekkie

Bekkie

Advertisements

Die twincessies – 19 maande

11 Feb

Lekker jellie en vrugte

Die glyplank is nou sommer ‘n klimraam

Shhh…

Bekkie wil net op alles klim

The best part of being a mom…..

Bekkie is moeg gespeel

Lala abba haar teddiebeer

Bekkie abba haar teddiebeer

Lala ry bietjie met ouboet se draadkar

Tyd om batterye te herlaai

Lala slaap sommer op die vloer

Die meisies eet gekleurde pasta

Bekkie en Lala

Lala en Bekkie eet roomys

Pret op ‘n springkasteel

Bekkie het op die vloer langs pappa se bed aan die slaap geraak

Kyk die groot stokgogga!

Lala abba ouboet se rooi kat

Bekkie het op die vloer voor die agterdeur aan die slaap geraak

Bekkie was bang Lala kry koud, toe gooi sy maar nog ‘n bersie oor haar…

Mamma se varkies het lekker gespeel

Lala slaap sommer bo-op mamma

Mamma se blommetjies

Bekkie speel bietjie met Nala

Die meisies het nou hul eie tafel om by te eet

Al die klim en klouter maak mens moeg…

%d bloggers like this: