Tag Archives: boom

Die twincessies – 40 maande

29 Jan

November.201418

Dis hoe mens slaap as jy kwaad is vir jou ma!

Dis hoe mens slaap as jy kwaad is vir jou ma!

22

Pret op 'n hoop bougrond

Pret op ‘n hoop bougrond

23

Lala en Bekkie bly lief vir verf

Lala en Bekkie bly lief vir verf

25

Die kiddies het van perde geleer by die skool

Die kiddies het van perde geleer by die skool

december2014calendar2

Die eienaar van Build-It het vir die meisies gereedskap gegee

Die eienaar van Build It het vir die meisies hul eie gereedskap gegee

4

Die apies speel in die boom

Die apies speel in die boom

11052013.0

Dit het so baie gereën, die spruitjie is uit sy walle

Dit het so baie gereën, die spruitjie is uit sy walle

Die meisies het geverf terwyl dit reën

Die meisies het geverf terwyl dit reën

16

20141216

Advertisements

Die twincessies – 35 maande

27 Aug

June.2014-1

20

Bekkie shop sommer self!

Bekkie shop sommer self!

22

Ons was weer by die rivier

Ons was weer by die rivier

Die bobbejaantjies het 'n lekker boom gekry

Die bobbejaantjies het ‘n lekker boom gekry

24

Reg vir skool

Reg vir skool

Op pad skool toe

Op pad skool toe

25

Pret met verf

Pret met verf

En skeerroom!

En skeerroom!

28

Bekkie ry met 'n besem!

Bekkie ry met ‘n besem!

29

Ouboet het vir hom 'n huis gebou

Ouboet het vir hom ‘n huis gebou

30

Ouboet en die meisies

Ouboet en die meisies

Julie 2014

1

Bekkie het vir haar 'n nuwe huis gaan soek...

Bekkie het vir haar ‘n nuwe huis gaan soek…

2

Ek gaan werk

Ek gaan werk

Pappa eet saam met Lala by die tafel

Pappa eet saam met Lala by die tafel

5

Pappa het gaan visvang

Pappa het gaan visvang

8

Dis koud buite

Dis koud buite

Ek het vir die meisies 'n kas reggemaak vir hul speelgoed

Ek het vir die meisies ‘n kas reggemaak vir hul speelgoed

11052013.0

My oupa het nog hierdie hoektafeltjie gemaak

My oupa het nog hierdie hoektafeltjie gemaak

12

Lala en Bekkie se hare is gesny

Lala en Bekkie se hare is gesny

13

Witkappies!

Witkappies!

Dis lekker om te swaai

Dis lekker om te swaai

17052013.0

My bruinoogseunskind is nou 'n tiener!

My bruinoogseunskind is nou ‘n tiener!

%d bloggers like this: