Tag Archives: glyplank

Die twincessies – 41 maande

5 Feb

December.2014

images (4)25

Bekkie en Lala maak presente oop

Bekkie en Lala maak presente oop

Lala met haar nuwe fiets

Lala met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

26

Die Wilgerivier

Die Wilgerivier

Pret op die glyplank

Pret op die glyplank

28

Nog pret op die glyplank

Nog pret op die glyplank

30

Pa en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

My liefie en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

IMG-20141231-WA000

images (4)

download4

Nog swembadpret

Nog swembadpret

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een 'n vissie en die ander een 'n klip!)

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een ‘n vissie en die ander een ‘n klip!)

5

Bekkie ry trekker

Bekkie ry trekker

6

Ons het weer gaan swem

Ons het weer gaan swem

10052013.0

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

12

Ouboet en die meisies swem lekker

Ouboet en die meisies swem lekker

14052013.0

Vandag begin die skool

Vandag begin die skool

15052013.0

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

17052013.0

 

Pret in die speelpark

Pret in die speelpark

Advertisements

Die twincessies – 37 maande

17 Sep

August.2014

20

Kyk hoe lekker slaap die meisies

Kyk hoe lekker slaap die meisies

Themba (my werkgewer se hond)

Themba (my werkgewer se hond)

21

Ons liefste ouma is nou by Jesus

Bekkie en Lala drink melkskommels

Bekkie en Lala drink melkskommels

22

Lala en Bekkie spog met hul nuwe klere

Lala en Bekkie spog met hul nuwe klere

Lala & Bekkie

Lala & Bekkie

september2014calendar1

Bekkie & Lala swaai

Bekkie & Lala swaai

4

Lala en Bekkie eet pasta saam met pappa

Lala en Bekkie eet pasta saam met pappa

8

Diego klim op die stoel en dan gaan lê hy op die tafel!

Diego klim op die stoel en dan gaan lê hy op die tafel!

10052013.0

Kyk die apies!

Kyk die apies!

13

Ek het 'n slag 'n nuwe haarstyl

Ek het ‘n slag ‘n nuwe haarstyl

Pret op die glyplank

Pret op die glyplank

Die kids het bietjie in 'n parkie gaan speel

Die kids het bietjie in ‘n parkie gaan speel

Mamma se mooistes

Mamma se mooistes

Die twincessies – 19 maande

11 Feb

Lekker jellie en vrugte

Die glyplank is nou sommer ‘n klimraam

Shhh…

Bekkie wil net op alles klim

The best part of being a mom…..

Bekkie is moeg gespeel

Lala abba haar teddiebeer

Bekkie abba haar teddiebeer

Lala ry bietjie met ouboet se draadkar

Tyd om batterye te herlaai

Lala slaap sommer op die vloer

Die meisies eet gekleurde pasta

Bekkie en Lala

Lala en Bekkie eet roomys

Pret op ‘n springkasteel

Bekkie het op die vloer langs pappa se bed aan die slaap geraak

Kyk die groot stokgogga!

Lala abba ouboet se rooi kat

Bekkie het op die vloer voor die agterdeur aan die slaap geraak

Bekkie was bang Lala kry koud, toe gooi sy maar nog ‘n bersie oor haar…

Mamma se varkies het lekker gespeel

Lala slaap sommer bo-op mamma

Mamma se blommetjies

Bekkie speel bietjie met Nala

Die meisies het nou hul eie tafel om by te eet

Al die klim en klouter maak mens moeg…

%d bloggers like this: