Tag Archives: swem

Die twincessies – 41 maande

5 Feb

December.2014

images (4)25

Bekkie en Lala maak presente oop

Bekkie en Lala maak presente oop

Lala met haar nuwe fiets

Lala met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

26

Die Wilgerivier

Die Wilgerivier

Pret op die glyplank

Pret op die glyplank

28

Nog pret op die glyplank

Nog pret op die glyplank

30

Pa en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

My liefie en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

IMG-20141231-WA000

images (4)

download4

Nog swembadpret

Nog swembadpret

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een 'n vissie en die ander een 'n klip!)

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een ‘n vissie en die ander een ‘n klip!)

5

Bekkie ry trekker

Bekkie ry trekker

6

Ons het weer gaan swem

Ons het weer gaan swem

10052013.0

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

12

Ouboet en die meisies swem lekker

Ouboet en die meisies swem lekker

14052013.0

Vandag begin die skool

Vandag begin die skool

15052013.0

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

17052013.0

 

Pret in die speelpark

Pret in die speelpark

Die twincessies – 31 maande

11 Aug

February.201418

'n Teddiebeeruitstalling!

‘n Teddiebeeruitstalling!

19

Bekkie en Lala het lekker by Knoppie gekuier

Bekkie en Lala het lekker by Knoppie gekuier

20

Pret in die water

Pret in die water

Ons het lekker geswem

Ons het lekker geswem

Lala spring sommer self in!

Lala spring sommer self in!

Ek het die mooiste kiddies!

Ek het die mooiste kiddies!

21

Bekkie en Lala is mal oor Themba

Bekkie en Lala is mal oor Themba

Terug by die huis!

Terug by die huis!

22

Superwoman!

Superwoman!

24

Die meisies het bietjie gaan karretjies ry

Die meisies het bietjie gaan karretjies ry

Bekkie en Lala se eerste M&B ondervinding

Bekkie en Lala se eerste M&B ondervinding

25

Pappa het 'n motorfiets gekry

Pappa het ‘n motorfiets gekry

Pappa lê bietjie by Lala en Bekkie voor slaaptyd

Pappa lê bietjie by Lala en Bekkie voor slaaptyd

26

Pret by Orange Grove

Pret by Orange Grove

march2014calendar4

Lala en Bekkie bly maar die mooiste blommetjies

Lala en Bekkie bly maar die mooiste blommetjies

6

'n Baie skaars foto!

‘n Baie skaars foto!

7

Lala & Bekkie slaap baie lekker

Lala & Bekkie slaap baie lekker

Pote, Sunshine, Lissie en ou haan

Pote, Sunshine, Lissie en ou haan

Gekleurde macaroni!

Gekleurde macaroni!

8

Eers het Lala pappa gehelp met die motorfiets en toe het hulle bietjie gery

Eers het Lala pappa gehelp met die motorfiets en toe het hulle bietjie gery

Lekker laf!

Lekker laf!

12

Tyd vir pret en plesier

Tyd vir pret en plesier

12032014.215052013.0

Glimlag vir die kamera!

Glimlag vir die kamera!

Ons sien jou!

Ons sien jou!

17052013.0

Kyk die baie "ponies"!

Kyk die baie “ponies”!

Modelletjies!

Modelletjies!

Die twincessies – 30 maande

8 Aug

January.201418

Heerlike middagslapie

Heerlike middagslapie

19

Lala en Bekkie geniet dit by die kleuterkerk

Lala en Bekkie geniet dit by die kleuterkerk

Lala en Bekkie speel lekker

Lala en Bekkie speel lekker

Die mooiste blommetjies

Die mooiste blommetjies

Lala en Bekkie geniet mamma se verjaardag cup cakes

Lala en Bekkie geniet mamma se verjaardag cup cakes

21

Enigiets vir bietjie lengte!

Enigiets vir bietjie lengte!

Lala & Bekkie

Lala & Bekkie

25

Lala en Bekkie is lief vir legkaarte bou

Lala en Bekkie is lief vir legkaarte bou

27

Niks hou die meisies binne nie...

Niks hou die meisies binne nie…

29

Daar is die eekhorinkie!

Daar is die eekhorinkie!

30

Lala en Bekkie kyk saam TV

Lala en Bekkie kyk saam TV

Bekkie & Lala

Bekkie & Lala

31

Bekkie maak allerhande planne

Bekkie maak allerhande planne

february2014calendar1

Die meisies het hul deur versier

Die meisies het hul deur versier

Bekkie het haar kop stukkend geval

Bekkie het haar kop stukkend geval

Maar klim sal Bekkie klim...

Maar klim sal Bekkie klim…

3

Bekkie en Lala het baie lekker in die modder gespeel

Bekkie en Lala het baie lekker in die modder gespeel

5

Bekkie en Lala speel met die bure se hond

Bekkie en Lala speel met die bure se hond

6

Bekkie en Lala het die hele sitkamer vol hoenderkos gegooi

Bekkie en Lala het die hele sitkamer vol hoenderkos gegooi

Ons groentetuin

Ons groentetuin

7

Bekkie en Lala slaap baie lekker

Bekkie en Lala slaap baie lekker

Oppad na oupa en ouma - flaminke by Welkom

Oppad na oupa en ouma – flaminke by Welkom

Lissie hou 'n ogie oor die huis

Lissie hou ‘n ogie oor die huis

Die meisies slaap lekker

Die meisies slaap lekker

12

Na Bekkie en Lala die suiker op die vloer gemors het, lek hulle dit op...

Na Bekkie en Lala die suiker op die vloer gemors het, lek hulle dit op…

Tyd vir 'n nap

Tyd vir ‘n nap

13

As jy nie kan bo-oor klim nie, dan kruip jy onderdeur!

As jy nie kan bo-oor klim nie, dan kruip jy onderdeur!

Die meisies help ouma Patrys om 'n tert te maak

Die meisies help ouma Patrys om ‘n tert te maak

Pret met ouma Patrys se pruike

Pret met ouma Patrys se pruike

Bekkie het by ouboet aan die slaap geraak

Bekkie het by ouboet aan die slaap geraak

Ons het bietjie gaan swem

Ons het bietjie gaan swem

14052013.0

Bekkie slaap laat

Bekkie slaap laat

Mamma het met ons hare gespeel

Mamma het met ons hare gespeel

Pappa het nie vergeet dis Valentynsdag nie

Pappa het nie vergeet dis Valentynsdag nie

Lala en Bekkie slaap op die sitkamerbanke

Lala en Bekkie slaap op die sitkamerbanke

15052013.0

Bekkie en Lala spring trampoline

Bekkie en Lala spring trampoline

Ons gee die kalfies melk

Ons gee die kalfies melk

Na 'n lekker dag op die plaas moet al die stof eers afgewas word

Na ‘n lekker dag op die plaas moet al die stof eers afgewas word

16

Ons almal slaap 'n bietjie!

Ons almal slaap ‘n bietjie!

17052013.0

Mamma het vir die meisies nuwe klere gekoop

Mamma het vir die meisies nuwe klere gekoop

Bekkie en Lala geniet dit om plakkers te plak

Bekkie en Lala geniet dit om plakkers te plak

%d bloggers like this: