Tag Archives: swembad

Die twincessies – 41 maande

5 Feb

December.2014

images (4)25

Bekkie en Lala maak presente oop

Bekkie en Lala maak presente oop

Lala met haar nuwe fiets

Lala met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets

26

Die Wilgerivier

Die Wilgerivier

Pret op die glyplank

Pret op die glyplank

28

Nog pret op die glyplank

Nog pret op die glyplank

30

Pa en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

My liefie en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!

IMG-20141231-WA000

images (4)

download4

Nog swembadpret

Nog swembadpret

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een 'n vissie en die ander een 'n klip!)

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een ‘n vissie en die ander een ‘n klip!)

5

Bekkie ry trekker

Bekkie ry trekker

6

Ons het weer gaan swem

Ons het weer gaan swem

10052013.0

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak

12

Ouboet en die meisies swem lekker

Ouboet en die meisies swem lekker

14052013.0

Vandag begin die skool

Vandag begin die skool

15052013.0

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot

17052013.0

 

Pret in die speelpark

Pret in die speelpark

%d bloggers like this: