Tag Archives: verf

Die twincessies – 40 maande

29 Jan

November.201418

Dis hoe mens slaap as jy kwaad is vir jou ma!

Dis hoe mens slaap as jy kwaad is vir jou ma!

22

Pret op 'n hoop bougrond

Pret op ‘n hoop bougrond

23

Lala en Bekkie bly lief vir verf

Lala en Bekkie bly lief vir verf

25

Die kiddies het van perde geleer by die skool

Die kiddies het van perde geleer by die skool

december2014calendar2

Die eienaar van Build-It het vir die meisies gereedskap gegee

Die eienaar van Build It het vir die meisies hul eie gereedskap gegee

4

Die apies speel in die boom

Die apies speel in die boom

11052013.0

Dit het so baie gereën, die spruitjie is uit sy walle

Dit het so baie gereën, die spruitjie is uit sy walle

Die meisies het geverf terwyl dit reën

Die meisies het geverf terwyl dit reën

16

20141216

Die twincessies – 35 maande

27 Aug

June.2014-1

20

Bekkie shop sommer self!

Bekkie shop sommer self!

22

Ons was weer by die rivier

Ons was weer by die rivier

Die bobbejaantjies het 'n lekker boom gekry

Die bobbejaantjies het ‘n lekker boom gekry

24

Reg vir skool

Reg vir skool

Op pad skool toe

Op pad skool toe

25

Pret met verf

Pret met verf

En skeerroom!

En skeerroom!

28

Bekkie ry met 'n besem!

Bekkie ry met ‘n besem!

29

Ouboet het vir hom 'n huis gebou

Ouboet het vir hom ‘n huis gebou

30

Ouboet en die meisies

Ouboet en die meisies

Julie 2014

1

Bekkie het vir haar 'n nuwe huis gaan soek...

Bekkie het vir haar ‘n nuwe huis gaan soek…

2

Ek gaan werk

Ek gaan werk

Pappa eet saam met Lala by die tafel

Pappa eet saam met Lala by die tafel

5

Pappa het gaan visvang

Pappa het gaan visvang

8

Dis koud buite

Dis koud buite

Ek het vir die meisies 'n kas reggemaak vir hul speelgoed

Ek het vir die meisies ‘n kas reggemaak vir hul speelgoed

11052013.0

My oupa het nog hierdie hoektafeltjie gemaak

My oupa het nog hierdie hoektafeltjie gemaak

12

Lala en Bekkie se hare is gesny

Lala en Bekkie se hare is gesny

13

Witkappies!

Witkappies!

Dis lekker om te swaai

Dis lekker om te swaai

17052013.0

My bruinoogseunskind is nou 'n tiener!

My bruinoogseunskind is nou ‘n tiener!

Die twincessies – 28 maande

27 Jul

november

27

Die meisies is nie meer babatjies nie!

Die meisies is nie meer babatjies nie!

december1

By die kerk se jaarafsluiting

By die kerk se jaarafsluiting

Ek, Bekkie, Lala, Sus en Lollie (meisies se niggies)

Ek, Bekkie, Lala, Sus en Lollie (meisies se niggies)

2

Bekkie slaap sommer op die vloer

Bekkie slaap sommer op die vloer

5

Pret in die modder

Pret in die modder

In die boom bly 'n eekhorinkie

In die boom bly ‘n eekhorinkie

Tone en Lissie - 2 nuwe hoenders van ouma af

Tone en Lissie – 2 nuwe hoenders van ouma af

13

Lala en Bekkie het stertjies

Lala en Bekkie het stertjies

14052013.0

Bekkie en Lala is springbokkies

Bekkie en Lala is springbokkies

Die meisies se ouma en oupa

Die meisies se ouma en oupa

15052013.0

Lala en Bekkie se eerste ontmoeting met 'n kersvader

Lala en Bekkie se eerste ontmoeting met ‘n kersvader

16

Lala en Bekkie is baie lief vir verf

Lala en Bekkie is baie lief vir verf

Pappa het 'n rooibok geskiet

Pappa het ‘n rooibok geskiet

Bekkie en Lala speel weer in die modder

Bekkie en Lala speel weer in die modder

Lala klim boom

Lala klim boom

Die twincessies – 26 maande

26 Jun

September 2013

20

Die meisies is baie lief vir verf

Die meisies is baie lief vir verf

21

Pappa skep herinneringe op sy verjaardag

Pappa skep herinneringe op sy verjaardag

22

Die meisies is altyd bly om hul ouboet te sien

Die meisies is altyd bly om hul ouboet te sien

25

Mamma se meisies word groot

Mamma se meisies word groot

Ons gee die klein lammetjies melk

Ons gee die klein lammetjies melk

Pappa het gaan visvang

Pappa het gaan visvang

26

Die meisies klim en klouter

Die meisies klim en klouter

En Bekkie wonder....

En Bekkie wonder….

Bekkie en ouboet loop 'n bietjie

Bekkie en ouboet loop ‘n bietjie

Oom Jan se plaas

Oom Jan se plaas

28

Ons shop - en toe het pappa en mamma 'n groot geveg met sekuriteit oor die trollie!

Ons shop – en toe het pappa en mamma ‘n groot geveg met sekuriteit oor die trollie!

Oktober 2013

1

Bekkie spuit tuin nat

Bekkie spuit tuin nat

Lala en Bekkie eet lekker

Lala en Bekkie eet lekker

2

Ons het hoenders gekry

Ons het hoenders gekry

3

Bekkie en Lala speel in die sand

Bekkie en Lala speel in die sand

4

Die meisies is mal oor die hoenders

Die meisies is mal oor die hoenders

6

Pappa het 'n bruin huisslang by ons huis gevang

Pappa het ‘n bruin huisslang by ons huis gevang

 

 

10052013.0

Lala en Bekkie speel klei

Lala en Bekkie speel klei

11052013.0

Bekkie tussen die hoenders

Bekkie tussen die hoenders

12

12102013

Bekkie kan maar net nie uit die hoenderhok bly nie

13

Pret met water

Pret met water

Bekkie en Lala met ou hoenderhaan

Bekkie en Lala met ou hoenderhaan

15052013.0

Bekkie se gunsteling storie

Bekkie se gunsteling storie

Niks keer Bekkie nie...

Niks keer Bekkie nie…

Die twincessies – 25 maande

11 Jun

august 18

 

18082013

Terwyl Bekkie slaap, eet Lala saam met pappa en mamma by Spur!

21

Dis wat gebeur as mens van 2 jariges verwag om hul eie broodjies te maak...

Dis wat gebeur as mens van 2 jariges verwag om hul eie broodjies te maak…

22

Ouboet die seerower

Ouboet die seerower

23

23082013.1

Die meisies het vir ‘n slag ‘n maatjie gehad

23082013.2

Die meisies wys vir hul maatjie hul gunsteling boom

23082013.3

Lekkerrr roomys

24

24082013.1

Lala het haar en Bekkie se klere sorteer

24082013.2

Lala is laf

24082013.3

Bekkie spuit tuin nat

24082013.4

Pret in die bad

25

25082013

Nog ‘n tweeling!

27

27082013.1

Tubbie toast

27082013.2

Sandkoekies bak is uitputtend

29

As mamma dan nie wil help nie, moet mens seker maar jou eie avo afskil...

As mamma dan nie wil help nie, moet mens seker maar jou eie avo afskil…

30

30082013.1

Lala sorg vir haar eie veiligheid

30082013.2

Bekkie en Lala mors met mamma se waspoeier

31

Lala het bietjie by pappa gebly terwyl mamma en Bekkie dorp toe gegaan het

Lala het bietjie by pappa gebly terwyl mamma en Bekkie dorp toe gegaan het

images (5)

 

2

Bekkie en haar time out bottel

Bekkie en haar time out bottel

Bekkie slaap sommer op die vloer

Bekkie slaap sommer op die vloer

Die meisies geniet dit om plakkers te plak

Die meisies geniet dit om plakkers te plak

Bekkie en Lala stoei op die gras

Bekkie en Lala stoei op die gras

4

Dis nog koud vroeg in die oggend

Dis nog koud vroeg in die oggend

Lala en Bekkie

Lala en Bekkie

6

Nap time

Nap time

Badtyd - met tee en al!

Badtyd – met tee en al!

7

Lala en Bekkie was hulle fietsies

Lala en Bekkie was hulle fietsies

8

 

Bekkie en Lala met hulle babas

Bekkie en Lala met hulle babas

14052013.0

Bekkie kyk dat Lala slaap

Bekkie kyk dat Lala slaap

16

16092013.1

Die meisies is baie lief vir verf

16092013.2

Lala en Bekkie verf

17052013.0

 

Mamma en haar twincessies

Mamma en haar twincessies

%d bloggers like this: