



Bekkie en Lala maak presente oop

Lala met haar nuwe fiets

Bekkie met haar nuwe fiets


Die Wilgerivier

Pret op die glyplank


Nog pret op die glyplank


My liefie en die kids geniet dit in sy werkgewer se swembad!





Nog swembadpret

Mamma se waterhondjies (maar eintlik is een ‘n vissie en die ander een ‘n klip!)


Bekkie ry trekker


Ons het weer gaan swem


Die meisies se prams en waentjies is bietjie reggemaak


Ouboet en die meisies swem lekker


Vandag begin die skool


Ruby (die Brazilian Red tarantula) word groot


Pret in die speelpark
Like this:
Like Loading...
Sleutelwoordw:2015, fiets, glyplank, kersfees, prams, presente, skool, speelpark, swem, swembad, tarantula, trekker, waentjies, Wilgerivier
Onlangse kommentaar